Webblad in Engels
Tuisblad   l    Kwalifikasies/CV   l    Dienste & Prosedures   l    Nuus   l    Span   l    Kontak details
Petrus Stone
neurochirurg








interessante gebeure in ons węreld



  • 2009 – suksesvolle bekendstelling van diens in minimale toegang (“keyhole”) spinale (MAST) fusies en instrumentasie in Bloemfontein na bywoon van teoretiese en praktiese werkswinkel in Memphis, TN, VSA
  • 2008 – geleidelike toename in gebruik van minimale toegang spinale chirurgie (MAST) m.b.v. nuwe Medtronic ® Quadrant® sisteem
  • 2007 – Bloemfontein en Sentraal Suid-Afrika (SSA) se eerste 5 navigasie-gerigte, neuro-endoskopiese pituďtęre tumor-reseksie gevalle uitgevoer
  • 2007 - Bloemfontein en SSA se eerste 3 DBS (Diep Brein Stimulasie) prosedures vir Parkinson se Siekte suksesvol afgehandel
  • 2007 – Bloemfontein & SSA se eerste 5-10 Balloon Kyphoplasty prosedures vir vertebrale kompressie fracture (VKFe) suksesvol uitgevoer (Ons kollega Dr Johan Wilkinson het die 1ste een uitgevoer)
  • 18-21 Oktober 2006 - simposium en praktiese werkswinkel in "herstel van serebrale bloedvoorsiening", Bern, Switserland
  • 2006 - nuwe Zeiss Opmi Pentero mikroskoop ingewy met suksesvolle afklem van aneurisme
  • 2006 - nuwe navigasie-toerusting (Stealth Treon Plus) ingewy met suksesvolle verwydering van brein-tumor deur klein opening ("sleutelgat")
  • 2006 - nuwe neuro-endoskopie toerusting (Karl-Storz) suksesvol in gebruik geneem
  • 2006 - laaste toerusting arriveer (CRW stereotaktiese raam) en opleiding voltooi in Parys, Frankryk: Bloemfontein bied nou Diep-Brein Stimulasie (DBS) vir medikasie-weerstandige Parkinson se Siekte, Distonie, Essensieële Tremor en ander funksionele toestande
  • 1 Augustus 2006 - praktykdeure oopgemaak te Bloemfontein Medi-Clinic, Suite 409