|
Dienste en Prosedures
Behalwe 'n omvattende, algemene neurochirurgie-diens bied ons spesifiek die volgende:
- Diep-brein stimulasie (DBS) vir Parkinson se Siekte en ander funksionele toestande
- Ondervinding in (Stereotaktiese) Radiochirurgie & Neuro-onkologie
- Neuro-endoskopie vir hidrokefalus & pituïtêre tumore
- Minimale toegang ("sleutelgat") spinale chirurgie
- Skedelbasis- en Neuro-vaskulêre chirurgie
- Ballon Kytoblastie
Spreekkamer: Suite 409 Mediclinic Bloemfontein H/v Kellner & Parfittlaan Westdene Bloemfontein 9301 Suid Afrika
Telefoon: +27 (51) 444 4281
Faks: +27 (865) 111 474
Noodgevalle: +27 (51) 4046666
E-pos ons of
|